Friday, August 06, 2004

This is in Afrikaans:

Velede week Dinsdag is Mart-Marie, 'n vriendin van my, vermoor in haar woonstel. Daar is geen leidraded nie, behalwe vir 'n droom wat ek gehad het. Ek het staatgemaak op 'n bedrag geld wat van my vorige mediese fonds moes inbetaal geword het, wat nie gebeur het nie, en my dus diep in die kak gelos het.
Hierdie dindag middag, besluit my kar om te overheat. Woensdag aand, sease die motor, en ek het R14,000 skade. Taryn, my meisie, is 'n social worker by Abram Kriel kinderhuis. Dinge was Woensdag so rof, dat sy sommer net wil bedank. Dit het my 3 ure gevat om haar te kalmeer, sy het gehuil en was byna histeries. Die job fok haar nogal op. Om alles te kroon, het nieman by die huis 'n kar wat ek kan gebruik nie. My bakkie staan want ek kan nie bekostig om die ding reg te maak nie, my ma se brieke as fucked, en my suster het haar kar nodig vir werk.
So nou laai ek vir Taryn by haar job af, en gebruik haar kar. Ek sweer, as dit nie vir haar was nie, sou ek fokken mal geword het hierdie week.
En dit was Mart-Marie se begrafnis, wat ek nie kon bywoon nie omdat die kar overheat het.
Marie (daai sexy goose met wie ek uitgegaan het die laaste paar jaar) is in trane, want Mart-Marie is haar niggie, en sy sukkel juis om oor ons twee se break-up te kom.
Gisteraand bel Marc (ons sanger) my, en vertel my dat sy kar gesteel is. En ons song book, microphones en kabels en al ons ander kak (R11000 se stuff) was in die boot gewees.
Maar ja, alles is net fokken perfek. Ek kak sommer in my panty.

English from here on.

Taryn was irate last night, it's PMS. She started menstruating last night. Then she told me that she hates it when I play with her hair. She never likes it, not even when we're just like cuddleing. I've been playing with her hair all this time.

Guess what, Vincent is fucking me up because I've been irritating her all this time. And he's really laying into me. Especially after this past two weeks. I just want to go away and never return. Oh God no, it hurts. I don't want to be an irritation to her. Now I'm convinced that it's all I've ever been to her. I wish I could get rid of this thing on the inside. I have a headache from it - This has never happened before. I'm scared, that Vincent may reach me physically. Call me schizoid, or crazy. But he is very real to me. And he's destroying me.

So I found an engine for the car. Guess my weekend's made - I'll be putting the engine in.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home